Sean Penn

Sean Penn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Penn in 2013 by die New Yorkse Rolprentfees.

Geboortenaam Sean Justin Penn
Geboorte 17 Augustus 1960 (1960-08-17)
Los Angeles, Kalifornië, VSA
Beroep(e) Akteur, rolprentmaker, politieke aktivis
Aktiewe jare 1974-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Justin Penn (gebore op 17 Augustus 1960)[1] is ’n Amerikaanse akteur, rolprentmaker en politieke aktivis. Hy het al twee Oscars gewen: vir sy rolle in die raaiseldrama Mystic River (2003) en die biografiese fliek Milk (2008).

  1. "Sean Penn Biography (1960-)" (in Engels). FilmReference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2019. Besoek op 13 Januarie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy